Oefeninge 2007
Wanneer?
Donderdae 18h00-20h00
Waar?
AF Louw laerskool
(Hier's
'n kaart as jy sukkel)
Kostes?
R35/maand voor begin van elke maand of R300/jaar
Hoe word ek lid?
Stuur email aan stoei@webwerwe.com met jou
Naam, Van, Email adres, Sel, Tel, ID nr, Beste
Prestasie, Jaar van prestasie, US nommer
Betaal jou
R35 by 1e oefening
Daag op!
Wie mag stoei?
Enige iemand - beginners welkom!