|
Ons is ‘n klomp informele manne wat glo dat stoei
as sport jouself nie net op fisiese vlak laat ontwikkel nie, maar ook op
die geestelike vlak laat groei.
Stoei is ‘n fantastiese sport vir liggaamlike
gesondheid. Dit dryf elke kleinste spiertjie in jou lyf tot die uiterstes
toe, maar tog is dit ook ‘n veilige lae risiko sport (moet asseblief nie
die sport verwar met die WWF drama nie). In die hierdie sport is die wenner
die man wat die hardste werk daarvoor.
|
Stoei leer ‘n man
·
Selfdissipline
·
Deursettings vermoeë
·
Commitment
·
Om te wen en om te
verloor
·
Selfvertroue
Stoei word beskou as een van die sporte wat die
hoogste kwantiteite van endorfiene afskei. Endorfiene is ‘n natuurlike
hormoon wat mens gelukkig maak – vanweë die verskynsel dat mense wat
gereeld sport beoefen meer met selfvertoue en gemak oorkom in die
samelewing.
|

|
|
|
|
|